Modulekode | FFM 780 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Studie van die gesin as brandpunt van sorg; gesinsisteemteorie; vaardighede vir gesinsgerigte sorg; gesinslewensiklus; etiek aangaande hantering van gesinne; gesinsberaad; die gesin en chroniese siekte; gesinsgeweld en alkoholmisbruik in die gesin. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App